0.8_Die Boek Openbaring - Die dinge wat is...

1 year ago
5

Video 08_Die dinge wat is...

Openbaring 1:19-20
[19] Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is sowel as die wat gaan gebeur;
[20] die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes.

https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries

Loading comments...