Legacy Conversations - Jan Greeff - Kommandant in die Kommandos - 1963 tot 1993

2 years ago

Jan Greeff is in 1960 geloot om diensplig te doen maar is teruggestuur, vermoedelik weens kleurblindheid. In 1963 sluit hy by Oosrand Kommando aan en dien vir dertig jaar as vrywilliger in die kommandostelsel. In 1993 is hy uit as 'n kommandant of luitenant-kolonel. Die episode is vol staaltjies en lewenslesse. As jy vrae het, plaas dit hieronder. Klik op die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.

Skakels:
DONATE - https://www.paypal.com/paypalme/LegacyConversations
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org
Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations

To Advertise on Legacy
https://drive.google.com/file/d/1rCaM8ytISNxOG9QESp_AXq4Kf73hFtWN/view?usp=sharing

Loading comments...