PlaasPraat Episode EEN: Grové en Tjaka in gesprek

1 year ago
3

PlaasPraat Episode EEN: Grové en Tjaka in gesprek.
Hier praat ons van plaas veilings, allerlei dinge
Dit is Episode twee, die formaat is nog nie nie bevestig!
Gesprek hier is sonder enige draaiboek, ek gaan van die spoor af.
Wanneer: 09 Des 2022 (elke tweede Vrydag)
Tyd: 11:00
Waar:
www.YouTube.com/gerasmus
www.facebook.com/groveprop
Kom maak deel uit van die pret!
Ek is op soek na gaste om mee te praat.
Blootstelling op Facebook met 100 000+ lede.

Loading comments...