0.4_Die Boek Openbaring - Profetiese aankondiging en Goddelike verklaring

1 year ago
2

Video 04_Profetiese aankondiging en Goddelike verklaring

Openbaring 1:7-8

[7] Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!
[8] Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries

Loading comments...