📢 WAT MAAK JY MET DIE LEWE WAT GOD JOU GEGEE HET?-HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

1 year ago
28

📢 WAT MAAK JY MET DIE LEWE WAT GOD JOU GEGEE HET?-HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

❗❗UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE❗❗
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |WAT MAAK JY MET DIE LEWE WAT GOD JOU GEGEE HET?|24.10.2022

~DAAGLIKSE WOORD,WAT MAAK JY MET DIE LEWE WAT GOD JOU GEGEE HET?,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

🌟NKJV, MacArthur Study Bible, 2nd Edition: Unleashing God's Truth One Verse at a Time (Kindle Edition)🌟
https://amzn.to/3T11Gsm

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL📔
PREDIKER 12:
5.Ook sal hy bang wees vir 'n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan.
6.Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val
7.en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en Pred. 3:21die gees na God terugkeer Gén. 2:7wat dit gegee het.
8.Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #LEWE #GEE

Loading comments...