Premium Only Content

HULLE WAT SLEG GOED NOEM EN GOED SLEG - HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"
HULLE WAT SLEG GOED NOEM EN GOED SLEG..-HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"
**UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE**
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |HULLE WAT SLEG GOED NOEM EN GOED SLEG..|14.10.2022
~DAAGLIKSE WOORD,HULLE WAT SLEG GOED NOEM EN GOED SLEG..,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
JESAJA 5:20
Die strafgerig van God oor sy bedorwe volk.
"Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter."
ROMEINE 12:1-2
Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes.
1.EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.
2.En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #GOED #SLEG
-
LIVE
EricJohnPizzaArtist
6 days agoAwesome Sauce PIZZA ART LIVE Ep. #54: I WANT MY PUDGE TV!
221 watching -
15:45
The Car Guy Online
4 hours agoGM’s ‘Own Nothing, Be Happy’ Plan! Former Engineer Blows Whistle.
30 -
LIVE
SpartakusLIVE
1 hour agoLAST CHANCE for Spartakus' Loadouts w/ ADVANCEDgg || 25% off! - Code "Spartakus"
95 watching -
8:48
Millionaire Mentor
7 hours agoBrandon Gill DESTROYS Kaitlan’s TRAP Question in One BRUTAL Sentence
471 -
1:07:49
Jeff Ahern
5 hours ago $11.48 earnedThe Sunday Show with Jeff Ahern
31.7K21 -
LIVE
Spartan
1 hour agoPro Halo Player | Ranked
46 watching -
1:10
Damon Imani
4 hours agoAna Navarro Said Trump Wants To Make America WHITE Again - Got Dismantled by Damon!
2181 -
LIVE
Joker Effect
1 hour ago🚨MASSIVE ANNOUNCEMENT🚨- Changes coming! Massive Rumble Twitter Space Tomorrow! PUBG GAMEPLAY! ECT
457 watching -
9:36
MattMorseTV
6 hours ago $0.76 earnedThe EU just FOUND OUT.
1.62K10 -
Meisters of Madness
4 hours agoA Casual Sunday
1.41K