OKTOBER,WEES NUGTER EN WAAKSAAM-PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

2 years ago
3

OKTOBER,WEES NUGTER EN WAAKSAAM-PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

**UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE**
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |OKTOBER,WEES NUGTER EN WAAKSAAM|05.10.2022

~DAAGLIKSE WOORD,OKTOBER,WEES NUGTER EN WAAKSAAM,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
I PETRUS 5:8
Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.

JOHANNES 10:10
Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #OKTOBER #HOLLOWEEN

Loading comments...