Premium Only Content
IS JY N KIND VAN GOD? DINK BAIE MOOI VOOR JY ANTWOORD- GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"
IS JY N KIND VAN GOD? DINK BAIE MOOI VOOR JY ANTWOORD|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|15.09.2022
UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |IS JY N KIND VAN GOD? DINK BAIE MOOI VOOR JY ANTWOORD|15.09.2022
~DAAGLIKSE WOORD,IS JY N KIND VAN GOD? DINK BAIE MOOI VOOR JY ANTWOORD,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
MATTHÉÜS 13:
Jesus word in Násaret verag.
53.EN toe Jesus hierdie gelykenisse geëindig het, het Hy daarvandaan weggegaan.
54.En Hy het in sy vaderstad gekom en hulle geleer in hul sinagoge, sodat hulle verslae was en gesê het: Waar kry Hy hierdie wysheid en kragte vandaan?
55.Hy nie die seun van die timmerman nie? Is die naam van sy moeder nie Maria en dié van sy broers Jakobus en Joses en Simon en Judas nie?
56.En sy susters, is hulle nie almal by ons nie? Waar kry Hy dan al hierdie dinge vandaan?
57.En hulle het aanstoot aan Hom geneem. Maar Jesus sê vir hulle:'n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en in sy huis.
58.En Hy het daar 3vanweë hulle ongeloof,nie baie kragtige dade gedoen nie.
Galasiers 2:20
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #KIND #GOD
-
LIVE
Barry Cunningham
5 hours agoPRESIDENT TRUMP HAS TAKEN THE MONSTER AWAY FROM THE LEFT! HORROR STORIES WON'T WORK ANYMORE!
6,658 watching -
38:47
MattMorseTV
3 hours ago $6.80 earned🔴Tulsi just CLEANED HOUSE.🔴
24.4K34 -
LIVE
SynthTrax & DJ Cheezus Livestreams
6 hours agoShell Shock Live - The Scorched Earth Remake/Upgrade - 4pm PST / 7pm EST - RUMBLE GAMING
149 watching -
LIVE
Illyes Jr Gaming
2 hours agoBack to Black .....Ops 6 w/ ILLYESJRGAMING
36 watching -
1:07:59
BonginoReport
5 hours agoBoston Mayor Defies Trump, Protects Illegals - Nightly Scroll w/ Hayley Caronia (Ep.115)
98.4K67 -
40:45
Donald Trump Jr.
6 hours agoPeace by Peace: Solving One Problem After Another | Triggered Ep.268
52.1K54 -
LIVE
FrizzleMcDizzle
3 hours ago $0.43 earnedRemnant 2 - Dark Souls-like Shooter?!
164 watching -
LIVE
FoeDubb
1 hour ago🏰KINGDOM MENU: 🏈FOOSBALL & 🎮DELTA FORCE PEW PEWS DILLY DILLY!!
25 watching -
11:43:31
GritsGG
13 hours agoWin Streaking! Most Wins 3390+ 🧠
60.9K -
1:08:29
TheCrucible
5 hours agoThe Extravaganza! Ep. 24 (8/19/25)
79.3K18