Premium Only Content

WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE SE?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|09.09.2022
WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE SE?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|09.09.2022
!!UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE!!
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE SE?|09.09.2022
~DAAGLIKSE WOORD,WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE SE?,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
ROMEINE 8:
28.En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk,voorneme geroep is.
29.Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;
30.en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik.
31.WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vÃr ons is, wie kan teen ons wees?
32.Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #ASGODVIRONSIS
-
1:05:50
BonginoReport
3 hours agoWhite House Confirms President Trump’s Chronic Medical Diagnosis - Hayley Caronia (Ep.92)
31.4K38 -
LIVE
GritsGG
11 hours agoWSOW Group Stage Final Day! Most Wins 3080+! 🔥
62 watching -
1:22:29
Dr. Drew
1 day agoJenny McCarthy: After Son's Near-Death Reaction & Autism Diagnosis, Star Fights For Safer Childhood Vaccines w/ Alison Morrow – Ask Dr. Drew
52.6K12 -
LIVE
bigbossrobinson
5 hours agoLIVE - STRAIGHT INTO HELL - HELLDIVERS 2
56 watching -
9:30
MattMorseTV
4 hours ago $2.47 earnedWe just got the CONFIRMATION.
11.7K22 -
20:04
World2Briggs
4 hours ago $0.58 earnedTop 10 States That Are Getting Worse Every Year
8.83K1 -
LIVE
Quite Frankly
6 hours ago"Jumbotron Affair, Customer Service & 24hr America, Haunted Objects" 7/17/25
709 watching -
LFA TV
23 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - THURSDAY 7/17/25
161K16 -
WickedVirtue
7 hours agoIs Pop Culture Dying? Reboot Fatigue & The Creative Crisis -Wicked's World #65
10.6K2 -
1:39:56
Redacted News
4 hours agoBOMBSHELL EPSTEIN NEWS ABOUT TO HIT, MOSSAD TIES EXPOSED
172K203