Premium Only Content

Waarom is Daar nie 'n Boer Ossewa Permanent Gekamp Voor die Unie Gebou nie, Langs die Khoisan Kamp?
Kom Boere, gooi jou witskuld juk af! Waarom was dit reg vit Brittanje om lande te verower deur oorlog tot 1902, maar nie vir die Boervolk nie?
Hier is ons op die voorstoep van Unie Gebou, waar die Khoisan 'n permanente kamp opgerig het. Hulle is nou al vir meer as 'n jaar hier.
Waarom is daar nie 'n Boere ossewa langsaan hulle nie?
Die Boervolk kan mos ook ons eie Ambassade buite ons Unie Gebou hê terwyl dit onder okkupasie is.
Daar is 'n mooi uitsig van die stad wat ons voorvaders gestig het. Die grootste blanke stad in Afrika.
Dit is die gebou wat ons mense gebou het.
Ons kan ook mooi plakkate maak van die Boervolk se stryd, geskiedenis, kultuur, taal en Republieke, sodat internasionale kuiermense, na die Uniegebou kan sien wie ons is, waar dit als vandaan kom, of dink hulle nou bantoe het dit als gebou? Ons kan vir mense leer wat hier gebeur het oor die laaste twee eeue.
Die khoisan is dalk nie kleurlinge nie, maar ons is beslis nie Suid Afrikaners nie. Ons is Boere!
Toe ons hier kom was daar niemand nie. Ons was die eerste wat saad gesaai het, en geoes het. Ons Republieke is in 1902 gesteel, slegs omdat helfte van die wêreld se Goud op ons land ontdek is.
Dit is ons plek, en ons kom terug.
Kom Boervolk, kom ons kamp 'n Ossewa daar buite ons Unie Gebou. Ons kry mense om in rotasie daar netjies uit te kamp, en ons volk se storie te vertel aan al die kuiermense. Ons kan ons saak aan die wêreld vertel en selfs die Khoisan ondersteun met hul Onafhanklike Kaap.
Suid Afrika is 'n abomiNase en gaan uit mekaar val, nog voor dit deur die Afrika Unie geannekseer word...
-
LIVE
StoneMountain64
5 hours agoHIDE AND SEEK. IM GOING TO FIND YOU.
55 watching -
13:40
Preston Stewart
6 hours agoMajor Protests Erupt in Ukraine
405 -
LIVE
LFA TV
19 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - WEDNESDAY 7/23/25
1,474 watching -
LIVE
sophiesnazz
2 hours agoI AM BACKK !socials
9 watching -
LIVE
The Rabble Wrangler
13 hours agoRimworld with The Best in the West!
49 watching -
19:16
Clownfish TV
12 hours agoColbert Calls Himself a MARTYR and Tells the President to GO F HIMSELF!
1.1K17 -
1:14:39
vivafrei
3 hours agoTrump Accuses Obama of TREASON! Macron SUES Candace Owens? Canada is Run By the INMATES! & MORE
102K45 -
2:05:57
Pop Culture Crisis
3 hours agoVanessa Kirby ALL OVER Pedro Pascal at FANTASTIC FOUR, Ozzy Reincarnated as AQUAMAN? | Ep. 883
20.3K1 -
1:29:31
The Quartering
4 hours agoToday's Breaking News! Kohberger ROASTED In Court, Will Trump Prosecute Obama?
112K19 -
1:27:37
The HotSeat
2 hours agoWhy Christians Should Lead With Grace, Not Condemnation | Where's JOY?
4.94K5