Premium Only Content
"Te Hel Met Vrede!" - Na 26 Jaar se "Vrede" Word ons nog Vermoor, Maar ons "leiers" soek NOG Vrede?
#Senekal2 Daar is geen twyfel dat die moord op Brendin Horner in Senekal 'n draaipunt in ons volk gebring het en het uiteindelik die plaasmoorde hoer op die media en ANC regering se agenda geplaas, maar dit het ook ons volk geforseer om op ons penarie te fokus, en vrae begin vrae oor waar is ons en waar gaan ons? Vir die sal ons vir ewig dankbaar wees aan Brendin Horner wat die hoogste prys betaal het.
Die video is een van vele wat ons ontvang het waar Boere Afrikaners hul woede en frustrasie uitruk oor die eensydige gebeure te Senekal aan die kant van die regering en EFF/ANC, waar Malema, Bkeki Cele, Floyd Shivambu en die minister van staatsveiligheid lekker gesellig gesit het in die hof by die borgtog verhoor van Brendin Horner se twee moordenaars.
Daar was ook woede en frustrasie oor die verdeeldheid tussen ons volk met een gedeelte wat nog vrede, en nog moorde soek, en sommer met die SAPS wat hul eie mense gekeer het, terwyl ander egter ernstig is wanneer hulle sê genoeg is al lankal genoeg!
Senekal 1 het die tweede groep wat wil veg, vir die eerste keer ooit laat te voorskyn kom, maar dit blyk dat hulle ("wilde Boere") by Senekal 11 weer onder beheer gebring is.
Die Senekal byeenkomste het ook vir die eerste keer daadwerklike druk op die wat hulself as ons leiers aanstel of wil wees, en dalk is die del van die proses om 'n egte mandaat op te bou vir hulle wat hul leierskap en lojaliteit aan die volk kan bewys af van sosiale media af...
Die VF+ wat 'n mandaat van amper half miljoen stemme het, met gepaardgaande salarisse, was nie eens daar nie! Waarvoor staan "Vryheids Front" nou weer? Nog vrede en nog moorde?
-
7:07
SpartakusLIVE
13 minutes agoHacker BANNED LIVE in streamer match
-
DVR
Chad Prather
22 hours agoFinding Peace, Purpose, and Power in a Hostile Age
26.2K17 -
LIVE
LFA TV
13 hours agoLIVE & BREAKING NEWS! | MONDAY 10/27/25
2,929 watching -
1:24:46
Game On!
17 hours ago $1.74 earned2025 Sports Equinox Betting Preview!
9.15K2 -
32:51
The Why Files
3 days agoCIA Time Travel Secret | The Grays Are Future Humans
25.1K42 -
30:13
Athlete & Artist Show
21 hours ago $5.08 earnedNew Single Game Shots Record!
24.8K2 -
13:29
Demons Row
13 hours ago $1.68 earnedThings I Wish I Knew Before Joining a 1% Outlaw Motorcycle Club
9.23K8 -
22:24
Jasmin Laine
18 hours agoTrump SLAMS Canada As “Land of PROPAGANDA and Economic COLLAPSE!”
12.5K45 -
3:52
Blackstone Griddles
17 hours agoLoaded Tater Tots on the Blackstone Griddle
9.56K9 -
DVR
BEK TV
2 days agoTrent Loos in the Morning - 10/27/2025
10.9K4