Premium Only Content

EFF Sing "Brand Hierdie Boere, EFF Gaan By Die Plek in" by Senekal! Maar Mag Boere Hulself Verdedig?
By Senekal2 het die Economic Freedom Fighters (EFF) se Mbuyiseni Ndlozi 'n lied gesing wat klink asof hy EFF volgers aanhits tot brandstigting. Die roep van die brandweer kan sarkasties bedoel gewees het, om te beweer dat hulle onskuldig is.
Hier is die vertaling:
O bizan' ifirebrigade! / O roep die brandweer julle!
Bath' umlilo lo! / Hulle sê dis 'n vuur hierdie!
O bizan' ifirebrigade! / O roep die brandweer julle!
Shisa la maBhunu! / O brand hierdie Boere!
iEFF ingen' endaweni! / Die EFF gaan by die plek in!
Awu ingen' endaweni! / Hei, hy (die EFF) gaan by die plek in!
iEFF ingen' endaweni! / Die EFF gaan by die plek in!
Ingen' endaweni! / Hy (die EFF) gaan by die plek in!
Frikkie Mulder is deur 'n paar persone gevra om te bevestig wat die woorde van hierdie lied wat die Economic Freedom Fighters se Mbuyiseni Ndlozi die afgelope naweek by Senekal gesing het, beteken.
Die Zoeloe woord "bizani" is 'n opdrag aan meer as een persoon, met ander woorde "julle moet roep", of "roep julle" die brandweer.
Die woord "shisa" in die woorde "Shisa la maBhunu!", is weer 'n opdrag of in die "imperatiewe modus" soos taalkundiges sê, om Boere te brand.
Verder lei mens uit die woorde van die lied af, dat daar gekommunikeer word dat nadat daar gebrand is, die EFF by daardie plek ingaan. Uit die breër konteks van die lied kan mens ook sê dat die bedoeling is dat daar gebrand moet word, sodat die EFF daar kan ingaan...
-
1:01:13
BonginoReport
2 hours agoEpstein’s ‘Madam’ Maxwell Meets With the DOJ - Nightly Scroll w/ Hayley Caronia (Ep.97)
15.6K11 -
LIVE
The Jimmy Dore Show
1 hour agoBrigitte Macron Names Jimmy in Suit Against Candace Owens! Fox News Pushes PURE Israeli Propaganda!
6,059 watching -
6:31
Mrgunsngear
4 hours ago $0.27 earnedBreaking: Democrats Attempt To Raise NFA Tax To $4,709!
1.57K11 -
47:21
The Dr. Ardis Show
8 hours ago $2.08 earnedThe Dr. Ardis Show | Zero Accountability with Dr Sherri Tenpenny | Episode 07.24.2025
2.24K8 -
1:50:08
Redacted News
3 hours agoBREAKING! It's starting! DOJ Strike Force Going After Obama / Hillary Criminal Cabal | Redacted
185K68 -
36:41
Stephen Gardner
2 hours ago🔥BREAKING: Trump-Epstein Saga Gets CRAZIER—Must-See New Evidence Revealed!
15.2K29 -
43:25
Michael Franzese
3 hours agoThis Is the Most Important Thing I’ll Ever Say
24.1K24 -
LIVE
Robert Gouveia
2 hours agoCongress HAMMERS Epstein Files! Maxwell APPEAL Decision! Obama Suspects LAWYER UP! 14th Amendment!
1,684 watching -
2:44:28
Barry Cunningham
4 hours agoPRESIDENT TRUMP TOURS JEROME POWELL SCENE OF THE CRIME AT THE FEDERAL RESERVE
30K12 -
1:25:14
Sarah Westall
3 hours agoBlackmail, Power & Corruption: The Currency of the Empire - Epstein & more w/ Joachim Hagopian
20.4K6