Stryd vir Globalisme en Siel van Weste Meen Christendom is Liberalisme. Herskryf Hulle Die Bybel?

3 years ago
13

Daar bestaan nog baie verwarring oor wat tans in die wêreld aangaan en om dit te vererger, in 'n meningstuk wat op Naspers se liberale Netwerk24 verskyn het, het ene Andre van Niekerk geskryf oor die die stelling dat daar twee strominge in die wêreld is, naamlik liberalisme teenoor populisme. Hy is egter ver van die kol op menige aspekte en gaan ook oorboord om die Christendom te kaap om dit in te span, om die liberalisme te verduidelik en regverdig. Natuurlik noem hy nie dat die wêreld vandag bitter anders lyk as in Luther se tyd nie. Natuurlik was daar nie iemand soos George Soros en sy mede ver linkse geesgenote wat basies die liberalisme vir hulself toegeëien het nie.

Die benaming populisme is nie korrek om die teenpool van die liberalisme te beskryf nie. Is die radikale liberale soos vergestalt deur BLM nie juis die populiste nie? Die waarheid is dat liberalisme 'n wapen is om globalisme te bewerkstellig, so die ware teenpool van die ver linkse liberale van vandag, is nasionalisme of beskerming van jou eie. Omdat blankes van natuur onafhanklik en selfversorgend is, sien ons hoe ons besig is om uitgemoor te word, die slagoffers van 'n stadige volksmoord, in hierdie multikulturele land met sy liberale grondwet.

So liberalisme kan nie die antwoord wees nie.

Soros voer basies 'n stryd om die Westerse wêreld en wit nasies te vernietig met sy oop grense beleid, gemik op slegs wit Westerse lande. Hy spoor massa immigrasie uit Afrika en moslem lande na Westerse lande aan, om wit mense minderhede in hulle eie lande te maak. So dis waaroor dit eintlik gaan. Hulle wil die Westerse tradisies en geskiedenis vernietig en het selfs n naam daarvoor, genaamd die "Great Replacement".

Loading comments...