Ample Sound AG12 Demo

3 years ago
3

Hier is so klein demonstrasie van die twaalf-snaar Taylor ghitar van Ample Sound. Ek het twee Anton snitte, met my eie een in die middel, ingewerk ... Hierdie ghitaar is geweldig veelsydig en, soos dit 'n twaalf-snaar betaam, veral ryk aan volhied!

Loading comments...