SAUK Nuus: Skokkende ANC Wanbesteding, Belastinginkomste Vermeerder, Nuwe Spog Hospitaal, Weer, ens.

3 years ago
3

Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer.

Laai die SAUK Radio Android Toep hier af: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio

Loading comments...