Premium Only Content

SAUK Nuus: Plaaslike Infrastruktuur is Nou Dodelik, Munisipaliteite, Skole, Polisie Stasies Bankrot!
In vandag se SAUK Nuus berig is dit duidelik hoe alle staatsdepartemente en ondernemings, van skole, polisiestasies, tot Eskom wat die ANC regime beheer, byvoeg tot afbreking van ons samelewing, tot so 'n mate dat dit nou lewensgevaarlik is! Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus "by" saukradio.com. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus - alle inkomste word op ons platform spandeer.
Laai die Toep hier af: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio
Volgens Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies, het die verval in die die infrastruktuur by munisipaliteite so afgeneem dat dit die put bereik het waar mens swaarkry en sterf.
Volgens Patricia de Lille, die ANC se Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, is meer as 1000 polisiestasies is geld aan haar departement verskuldig. Polisiestasies skuld gesamentlik meer as R26 miljoen.
As deel van AfriForum se #VegEnBou-projek is die groot slaggate in Schweizer- Reneke op 30 Maart 2021 opgevul.
Soos in vele ander dorpe, is slaggate maar een van die talle probleme in die dorp.
Daar is ʼn ernstige dispuut tussen Eskom en Oracle Corp’s SA, wat beweer die kragvoorsiener sowat R7 miljard aan hom verskuldig.
‘n Veldwagter is verlede jaar, 18 Augustus in ’n wildreservaat in Limpopo deur ’n olifant deurboor en vertrap.
Die #HelpHetta-projek, ‘n Solidariteit Helpende Hand inisiatief, het die afgelope sewe jaar sowat 3000 behoeftige skoolmeisies gehelp. Die meisies is voorsien sanitêre ware en higiëniese produkte.
Die Dept Van Onderwys is in verskeie regsgedinge betrokke, aldus die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga. Skole is glo nalatig en daar is sterftes van leerders by skole
Die hostel projekte het die staat (sien belastingbetaler) R230 miljoen gekos. Na groot aankopings dat nuwe hostele gebou gaan word sodat die inwoners in beter eenhede gaan bly as in die apartheid jare.
Namakwaland het vir die eerste keer in bykans 10 jaar weer Maartblomme gesien. Dit is te danke aan die goeie reëns wat in Maartmaand geval het.
Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om hulself en hul gesinne te beveilig, terwyl die ANC-regering ook ’n swaard oor hul kop hou met sy beleid oor onteiening sonder vergoeding.
Die onlangse status van die koronavirus in Suid-Afrika wat 6 April bekend gemaak is, is as volg:
Byna 10 miljoen mense is getoets, 1,55 miljoen was positief en 1,48 miljoen het reeds herstel wat die herstelkoers op 95% te staan bring.
ʼn Skildery, was vir jare buite die oë van die wêreld, maar het in ‘n veiling tussen 32 ander kunswerke die hoogste prys behaal.
‘n Onbekende koper het hierdie Vincent Van Gogh kunswerk opgeraap.
Die Nederlandse regering, by name die Eerste Minister Marc Rutte, staan onder druk. Die afgelope 17 Maart is ‘n plaaslike verkiesing gehou en die meerderheid Nederlanders het gehoop dat hulle na meer as 10 jaar uiteindelik afskeid sou kon neem van “Marx” Rutte.
Lees meer by nuus.net
-
8:10
MattMorseTV
5 hours ago $1.15 earnedThey just CAVED.
9.03K21 -
14:55
Tundra Tactical
4 hours agoTundra's EXPLOSIVE SIG Meme Review
3.2K1 -
LIVE
Joker Effect
2 hours agoThe told me to go to H3LL...... well... I am here and causing chaos now. HORROR GAMEPLAY ONLY! :)
466 watching -
LIVE
Mally_Mouse
3 hours agoLet's Hang!! --10K Follower Celebration!!!
47 watching -
1:01:13
BonginoReport
4 hours agoEpstein’s ‘Madam’ Maxwell Meets With the DOJ - Nightly Scroll w/ Hayley Caronia (Ep.97)
43.2K25 -
6:31
Mrgunsngear
5 hours ago $0.72 earnedBreaking: Democrats Attempt To Raise NFA Tax To $4,709!
6.88K13 -
47:21
The Dr. Ardis Show
9 hours ago $3.05 earnedThe Dr. Ardis Show | Zero Accountability with Dr Sherri Tenpenny | Episode 07.24.2025
7.25K9 -
1:50:08
Redacted News
5 hours agoBREAKING! It's starting! DOJ Strike Force Going After Obama / Hillary Criminal Cabal | Redacted
204K75 -
36:41
Stephen Gardner
4 hours ago🔥BREAKING: Trump-Epstein Saga Gets CRAZIER—Must-See New Evidence Revealed!
37.5K58 -
43:25
Michael Franzese
5 hours agoThis Is the Most Important Thing I’ll Ever Say
40.1K29