Premium Only Content

Wêreldnuus: Boereoorlog Sjokolade, Iran Weier om Uraanverryking te Staak, Russe in Oekraïne, & meer
Skakel elke weeksdag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur saans om na ons Nuus Bulletin te luister.
Al begin die pandemie afwaartse neigings toon, is daar teikens dat wêreldvrede meer onstabiel raak. Mens wonder soms hoe wêreldleiers heeldag oor wêreldvrede en internasionale diplomatiek preek, terwyl hulle geheime staatsdienste het soos CIA, FBI, KGB, MOSSAD ens. ens. wat koue oorlog teen mekaar voer.
Noudat die Ever Given se Suez Kanaal blokkade oor is, en die dreigende gevaar van Iran blyk om te bedaar na die Irannese afvaardiging hul eerste vergadering as “konstruktief” gekarakteriseer het, al het Iran die VSA se aanbod om Iran se 20% uraanverryking te staak in ruil vir die vrylating van $1 Miljard van Iran se bates, afgekeur. Maar daar was nog steeds islamitiese aanvalle in New York en by die Kapitaal gebou in Washington DC, al probeer hoofstroom media die feit verdoesel, asook Mozambique. Daar was ook verskeie ander wêrelddele waar gevaar seine begin flikker.
In Rusland heers ʼn mate van aggressie teenoor die Oekraïne, en die teenwoordigheid van groot getalle van sy militêre mag, gesteun deur NATO, is nie net daar as afskrikmiddel nie, maar ook ʼn doelbewuste strategie om die grens van die Oekraïne te trotseer, waar pro-Russiese elemente besig is om die skietstilstand met die Oekraïne te verontagsaam, en wat kan lei tot grootskaalse gevegte in ‘n gebied wat blyk on nog ‘n VSA teen Rusland proxy oorlog te word.
Die aggressie van Noord-Korea word beskou as een van die mees uitdagende en oorlog sugtinge state van die wêreld, en met sy kernwapen program wat ongestoord voortgaan, kan daar niks goeds voorspel word nie. Dit is lande soos Japan wat eerste in die skyf is, en met Sjina wat poog om sy seegebied sonder slag of stoot uit te brei deur kunsmatige eilande te vestig wat toegerus word met vliegtuig landingstroke, kan verwag word dat die optrede tot plaaslike asook konflik met Westerse lande lei.
Dit is merkwaardig hoe die twee kommunistiese state elk op ʼn eie manier besig is om hul bure asook Westerse lande uit te lok, en word die vraag al duideliker oor waarheen afgestuur word.
Sjina se doelgerigte uitbreiding om meer grond te bekom en sy gesag te laat geld, word waargeneem met die belange wat hy tans uitbrei in Afrika state.
Dat die wêreldvrede wat tans heers, slegs ʼn kunsmatige vrede is, word nie betwyfel nie, en daarom sal die wêreld se onrustigheid voortduur.
Mitch McConnell, minderheidsleier van die Republikeinse Senaat het gesê dat groot korporasies “moet ophou om leiding van die “Outrage-Industrial Complex” of “cancel culture” te neem, en moet “buite die politiek bly“. Hy het in ‘n verklaring gesê “Amerikaners wil nie hê dat groot ondernemings Twitter disinformasie versterk nie, of elke linkse vervaardigde bohaai, met ver linkse gebare weerklink nie.”
-
36:41
Stephen Gardner
2 hours ago🔥BREAKING: Trump-Epstein Saga Gets CRAZIER—Must-See New Evidence Revealed!
15.2K29 -
43:25
Michael Franzese
3 hours agoThis Is the Most Important Thing I’ll Ever Say
24.1K24 -
LIVE
Robert Gouveia
2 hours agoCongress HAMMERS Epstein Files! Maxwell APPEAL Decision! Obama Suspects LAWYER UP! 14th Amendment!
1,680 watching -
2:44:28
Barry Cunningham
4 hours agoPRESIDENT TRUMP TOURS JEROME POWELL SCENE OF THE CRIME AT THE FEDERAL RESERVE
30K12 -
1:25:14
Sarah Westall
3 hours agoBlackmail, Power & Corruption: The Currency of the Empire - Epstein & more w/ Joachim Hagopian
20.4K6 -
16:33
Clownfish TV
8 hours agoLate Night TV Has NO FUTURE After Stephen Colbert's Cancellation!
4K9 -
45:56
The White House
3 hours agoPresident Trump Visits the Federal Reserve
31.6K22 -
36:14
Kimberly Guilfoyle
4 hours agoRussia Hoax Reality Check, Live! | Ep240
29.4K10 -
11:02
Preston Stewart
8 hours ago $0.61 earnedThailand–Cambodia Clash Erupts
10.5K3 -
LIVE
LFA TV
22 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - THURSDAY 7/24/25
762 watching