Premium Only Content

DIT GAAN DAN TE LAAT WEES|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|18.08.2022
DIT GAAN DAN TE LAAT WEES|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|18.08.2022
"THERE IS POWER"- UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE"
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |DIT GAAN DAN TE LAAT WEES|18.08.2022
~DAAGLIKSE WOORD,DIT GAAN DAN TE LAAT WEES,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
MATTHÉÜS 25:
Die profetiese rede (vervolg). Gelykenis van die vyf verstandige en die vyf onverstandige maagde.
1.DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
2.En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
3.En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
4.Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
5.En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
6.En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
7.Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
8.En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
9.Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
10.En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur(JOHANNES 10:9) is gesluit.
11.Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, Meneer, maak vir ons oop!
12.Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
13.Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #LAAT #WEES
-
48:46
Tactical Advisor
4 hours agoMissouri Attorney General Kicked Out of Guncon?! | Vault Room LIve Stream 030
71.7K16 -
46:39
Athlete & Artist Show
2 hours ago $0.55 earnedNHL Draft 2025 Recap w/ Former 1st Round Pick!
11.1K -
1:08:04
Jeff Ahern
4 hours ago $3.00 earnedThe Sunday Show with Jeff Ahern
33.3K7 -
MissesMaam
3 hours agoParty Animals w/ Cewpins 💚✨
16.7K3 -
LIVE
ZerrickGaming
4 hours agoPlaying 7Days To Die!!! 2.0 Release Lets Make The Becst Horde Base!!!
65 watching -
LIVE
Biscotti-B23
2 hours ago $0.35 earned🔴 LIVE ELITE RANK PC PLAYER TRIES REMATCH ON PLAYSTATION ⚽ CUSTOMS & RANKED MATCHES
43 watching -
10:09
Forrest Galante
11 hours agoWildlife Expert Reacts to Crazy Animal Zoo Attack TikToks
64.7K12 -
LIVE
Spartan
3 hours agoPro Halo Player | Grinding, Another day to try and get better
9 watching -
4:45:59
Grant Cardone
9 hours agoHow to Build Wealth in 2025 - Grant Cardone LIVE!
24.4K6 -
LIVE
a12cat34dog
3 hours agoTHE *NEW* KRATOS IS EPIC :: God of War (2018) :: FIRST-TIME PLAYING {18+}
61 watching