Legacy Conversations - Johan van Wyngaard - Episode 3

3 years ago

Lt Kol Johan van Wyngaard het sy loopbaan begin as 'n dienspligtige in die tegniese korps en later as staande mag lid in leer inligting. Hierdie episode handel oor denke as veteraan, die organisasies en ook pakette wat aangebied is aan baie lede. Hy het ook verskeie boeke geskryf wat reeds in Legacy Books behandel is. As jy vrae het, los dit hier onder. Kliek die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.
Skakels:
"Ons Was Daar" kan bestel word by
www.groep7.co.za
of by Johan van Wyngaard 0837978026

DONATE - https://www.paypal.com/paypalme/LegacyConversations
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org
Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations

To Advertise on Legacy
https://drive.google.com/file/d/1rCaM8ytISNxOG9QESp_AXq4Kf73hFtWN/view?usp=sharing

Loading comments...