67 Hectares Limpopo River farm For Sale Close to Ellisras Lephalale Limpopo South Africa
67 hektaar Limpoporivier te koop 45 km vanaf Ellisras, Prys R1 800 000. LEES DIE VOLLEDIGE BESKRYWING HIER. Een boorgat, Eskom, 5-slk huis, geen besproeiing, GEEN BESPROEIING (ja ek herhaal) GEEN BESPROEIING.Doen self ondersoek. GEEN WILDHEINING. VEILIG. Bure Afrikaanssprekende besproeiing en safari jagbedryf. Binneplaas, reghoek vorm, veilig, Afrikaanssprekende bure permanente inwoners, 150 meter Limpopo oewer, heining is beesdraad trekwild, verkoper in Gauteng, sedert 2001 in besit van verkoper. Waarom verkoop? Afstand. Prys is nie onderhandelbaar, moet dus nie eens vra. Water: Rivier (met nog steeds water) en 1x boorgat genoeg om tuin en gras 24/7/365 groen te hou. Prys per hektaar? Prys is om water sekerheid in jaar 2030/2040. Waar gaan jy in jaar 2030 grond kan koop met toegang tot water? #GroveErasmus 078-463-2553. Proprite Eiendomme Ellisras. Volledige beskrywing gelees? Hoeveel is twee plus drie?
PropritePR1853
-
4:58
gerasmus
1 year ago1200 Hectares Game Farm with Giraffe Stockpoort Limpopop South Africa
2 -
1:18
African Adventures
1 year agoElephant from the Limpopo River, Limpopo valley area
9 -
2:38
ChoofNach
2 years agoGO FOR A DRIVE IN THE PHILIPPINES AS WE LEANE ONE OF OUR FARMS Part 3
31 -
0:25
Modern Eden
11 months agoLima Peru Marketplace
3 -
7:18
Seniorlakwatsero - Video & content creator
8 months agoSunflower Farm in Pampanga | F. Palabasan Sunflower farm
14 -
2:14
AnamikaBask
1 year agoLondon Ontario local road to local farmer's market
3 -
0:59
Billhirst
2 years agoAround our tree farm at Highland Hill Farm
21 -
19:03
Amir Kishore
2 months agoMalatapay Livestock Market | Philippines
29 -
44:31
PortlandAndy
1 year agoHILO Farmers Market
4 -
0:09
AZMTMAN
2 years ago $0.01 earnedWildebeest Longbow Harvest Limpopo South Africa 2012
53