SY NAAM IS JALOERS|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|20.06.2022

2 years ago
1

SY NAAM IS JALOERS|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|20.06.2022

~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |SY NAAM IS JALOERS|20.06.2022

~DAAGLIKSE WOORD,SY NAAM IS JALOERS,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
EXODUS 34:
13.Maar hulle altare moet julle omgooi en hulle klippilare verbrysel en hulle heilige boomstamme afkap.
14.Want jy mag jou nie neerbuig voor 'n ander god nie; want die Here se Naam is Jaloers — 'n jaloerse God is Hy.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #NAAM #JALOERS

Loading comments...