OORDEEL N REGVERDIGE OORDEEL|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|16.06.2022

2 years ago
3

OORDEEL N REGVERDIGE OORDEEL|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|16.06.2022

~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |OORDEEL N REGVERDIGE OORDEEL|16.06.2022

~DAAGLIKSE WOORD,OORDEEL N REGVERDIGE OORDEEL,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
II TIMÓTHEÜS 3:
16.Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
17.sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

JOHANNES 7:
24.Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #REGVERDIGE #OORDEEL

Loading comments...