DIE GEVEG IS NOU AAN|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|14.06.2022
DIE GEVEG IS NOU AAN|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|14.06.2022
~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |DIE GEVEG IS NOU AAN|14.06.2022
~DAAGLIKSE WOORD,DIE GEVEG IS NOU AAN,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
I THESSALONICENSE 4:16-18
16.Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.
17.Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
18.Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.
OPENBARING 22:11
11.Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #DIEGEVEG #ISAAN
-
2:30:48
Jewels Jones Live ®
1 day agoJill Biden - Babysitter From Hell! | A Political Rendezvous - Ep. 83
225K28 -
1:50:52
WeAreChange
7 hours agoACTUALLY WOKE? LP Presidential Nominee Chase Oliver Questioned On Libertarian Credentials
188K21 -
LIVE
Akademiks
10 hours agoDonald Trump Shot at during Pennsylvania Speech?
4,698 watching -
12:53
China Uncensored
8 hours agoChina's Military Deployed Right Next to NATO and EU Border
138K49 -
1:21:23
Exploring With Nug
10 hours agoThe End Is Near! Let's Try Some New Things! Livestream Hangout! 7-13-2024
107K22 -
1:22:42
Michael Franzese
11 hours agoWhat’s really happening with Biden and the Democrats | Michael Franzese LIVE! | Ep. 11
114K103 -
39:53
Destene and Brandon
8 hours agoPregnant with the FLU | Pool updates | Home Refresh After the Holidays & MORE | Vlog
73.7K3 -
20:15
Russell Brand
1 day agoThe Left LOSE IT After Clooney “BETRAYS” Biden
196K316 -
13:40
JoBlo Horror Originals
1 day agoPennywise's Greatest Hits: Scares, Kills, & Iconic Moments
46.6K2 -
12:51
TimcastIRL
14 hours agoThe View DEFENDS Biden POOPING His Pants, Whoopi Says SHE DOES IT TOO In Hilarious Clip
101K124