Legacy Partners - "Skryf Jou Boek" - Koos Kotzé

3 years ago

Koos Kotzé het dosyne boeke geskryf, fiksie en nie-fieksie. Hier vertel hy waarna om te kyk, die slaggate, moets en moenies, en wat hy geleer het om die proses makliker te maak vir jou. As jy vrae het, los dit hier onder. Kliek die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.
Skakels:
DONATE - https://www.paypal.com/paypalme/LegacyConversations
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org
Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations

To Advertise on Legacy
https://drive.google.com/file/d/1rCaM8ytISNxOG9QESp_AXq4Kf73hFtWN/view?usp=sharing

Loading comments...