Premium Only Content

LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|04.06.2022
LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|04.06.2022
~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|04.06.2022
~DAAGLIKSE WOORD,LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
RIGTERS 16:
Simson deur Delíla verraai. Sy dood.
17.En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense.
18.Toe Delíla sien dat hy sy hele hart aan haar bekend gemaak het, laat sy die vorste van die Filistyne roep en sê: Kom hierdie keer op, want hy het sy hele hart aan my bekend gemaak. Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en bring die geld met hulle saam.
19.En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en 'n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy het begin om hom te bedwing, en sy krag het van hom gewyk.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #LE #VYHAND #SKOOT
-
LIVE
Dr Disrespect
8 hours ago🔴LIVE - DR DISRESPECT - STREAMING UNTIL WE GET 10 WINS
2,099 watching -
LIVE
RiftTV
1 hour agoCON INC: We Should All Just FORGET About Epstein | The Rift | Dinesh D’Souza, Lauren Witzke + More
622 watching -
58:21
BonginoReport
3 hours agoTrump Deepens MAGA’s Epstein Divide - Nightly Scroll w/ Hayley Caronia (Ep.91) - 07/16/2025
110K53 -
LIVE
RalliedLIVE
5 hours ago $0.85 earned10 WINS WITH THE SHOTTY BOYS
83 watching -
LIVE
Playback Request Live
1 hour agoLevel Up: Our First Live Performance ft. Lady Desiree
74 watching -
LIVE
Blabs Games
24 minutes agoBig Bad Uno Plays | Noob Plays
36 watching -
LIVE
The Jimmy Dore Show
1 hour agoTrump Attacks His OWN Supporters As Democrat Dupes Over Epstein! Columbia University CAVES to Trump!
7,797 watching -
1:25:13
Kim Iversen
3 hours agoColonel Macgregor: The Pentagon Has No Strategy, Only Targets
70.8K51 -
12:32
JapaNomad - Video Tours
13 hours agoR35 GT-R POV Drive in Tokyo 🗼Shinjuku | Pure Car ASMR | No Music | No Voice | 4K HDR
3.18K2 -
24:23
Jasmin Laine
4 hours ago“Trump Was RIGHT”—Carney CAVES, Then CBC Host Gets SLAPPED With Brutal Truth
3.85K12