Legacy Conversations - Brigadier Hennie Heymans (SAP, Afgetree)

2 years ago

Brigadier Hennie Heymans, ex-Veiligheidstak en Staatsveiligheids Raad, praat met ons oor waar sy loopbaan begin het - 'n kort oorsig. Daar sal nog heelwat episodes wees met Hennie oor 'n menigte onderwerpe. In my opinie is daar geen ander mens wat meer weet oor die SAP Mag se geskiedenis as Hennie Heymans nie.
Links:

SA Mirror: https://www.samirror.com/nongqai-latest-editions.html
Nongqai Facebook: https://www.facebook.com/groups/nongqai
Nongqai Trust: https://www.facebook.com/groups/2778343082384493

Loading 1 comment...