Legacy Conversations: Rina van Niekerk

3 years ago

Ons praat met Rina van Niekerk, weduwee van Kapelaan Johan van Niekerk, 61 Meg, oor hulle lewe in die SA Weermag. 'n Besonder interessante video wat elke oud-lid behoort te luister asook die families van die soldate. As julle vrae het vir Rina, skryf dit hieronder, ons sal graag antwoord. Versprei asb die woord - hierdie video kan lewens red.
Link:
Sponsor: www.georgemjames.com
Website: https://www.legacy-conversations.org

Loading comments...