Legacy Conversations - James Teitge - 1 & 5 Recce - Episode 1

4 years ago

Regiment Sersant Majoor James Teitge praat met ons oor sy 37.5 jaar in Suid Afrikaanse Spesmagte. Hy was die langsdienende lid in Spesmagte se geskiedenis wat begin het in 1978 in 1 Recce, toe 5 Recce, en later by HK tot sy aftrede in 2014. James Teitge was die RSM van 5 Recce en ander plekke. Hy vertel ons wat ‘n Spesmagte mens is, wat hulle op soek is na, en nog baie meer. Die eerste drie episodes is in Afrikaans, die res in Engels – kyk asb na hulle ook – dis nie dieselfde nie. As julle vrae het, los dit hieronder, en ons sal daarna kyk om te antwoord. “Subscribe” en aktiveer die klokkie asb om outomaties ingelig te word van nuwe episodes.
Links:
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org

Loading comments...