Legacy Conversations - James Teitge - 1 & 5 Recce - Episode 2

4 years ago

Regiment Sersant Majoor James Teitge praat met ons oor sy 37.5 jaar in Suid Afrikaanse Spesmagte. Hy was die langsdienende lid in Spesmagte se geskiedenis wat begin het in 1978 in 1 Recce, toe 5 Recce, en later by HK tot sy aftrede in 2014. James Teitge was die RSM van 5 Recce en ander plekke. Hy vertel ons oor die rol en funksies van ‘n RSM en soveel meer, bv waar Spesmagte val in die bevelstruktuur. Wat is ‘n Spesmagte spanleier? Hoe word operasionele sekerheid gehandhaaf? Die eerste drie episodes is in Afrikaans, die res in Engels – kyk asb na hulle ook – dis nie dieselfde nie. As julle vrae het, los dit hieronder, en ons sal daarna kyk om te antwoord. “Teken in” en aktiveer die klokkie asb om outomaties ingelig te word van nuwe episodes.
Links:
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org

Loading comments...