Legacy Conversations – SADF – Roland de Vries – Episode 2

3 years ago

Ons praat met Majoor Generaal Roland de Vries, 61 Meg en heelwat meer senior posisies. Hy is ‘n SAW legende. Roland praat oor die Ratel IFV en dan oor na die veiligheid situasie in Suid Afrika en wat gedoen moet (nie kan, moet) word om te oorleef. Moenie die episode mis nie. Dis belangrik dat soveel mense moontlik bereik word met sy boodskap en kennis. Teken in asb om ingelig te word van nuwe episodes. Merk die klokkie vir outomatiese opdatering. Dankie.
Links:
Koop “Veiligheid vir Gemeenskappe” dmv Tertia Swart by +27 78 648 8616 f gaan direk na www.naledi.co.za. Die boek kos R295 afgelewer in Suid Afrika.
Sy ander boeke, bv “Eye of the Firestorm” is aanlyn by https://www.helion.co.uk and https://www.warbooks.co.za.
Sponsor - www.georgemjames.com
Website - www.legacy-conversations.org
George M James – www.georgemjames.com
Legacy Conversations – www.legacy-conversations.org

Loading comments...