Premium Only Content

N BLYE BOODSKAP|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|27.05.2022
N BLYE BOODSKAP|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|27.05.2022
~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |N BLYE BOODSKAP|27.05.2022
~DAAGLIKSE WOORD,N BLYE BOODSKAPN BLYE BOODSKAP,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
JESAJA 61:
Die genadejaar van die Here.
1.DIE Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis;
2.om uit te roep 'n jaar van die welbehae van die Here en 'n dag van die wraak van onse God; om al die treurendes te troos;
3.om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, 'n gewaad van lof vir 'n verslae gees; sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, 'n planting van die Here, tot sy verheerliking.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #BLYE #BOODSKAP
-
4:09:03
Benny Johnson
11 hours ago🚨President Trump's State of the Union Speech LIVE Right Now! We're INSIDE US Capitol, Special Guests
275K267 -
13:09:41
Barry Cunningham
1 day agoPRESIDENT TRUMP SPEECH ADDRESS TO JOINT SESSION OF CONGRESS | INTERVIEWS ALL DAY!
94.4K48 -
3:45:29
Drew Hernandez
23 hours agoWATCH PARTY: PRESIDENT TRUMP'S JOINT ADDRESS TO CONGRESS
58K171 -
3:07:42
Laura Loomer
6 hours agoEP106: LIVE COVERAGE: President Trump Addresses Congress
42K9 -
2:39:02
LFA TV
11 hours agoTRUMP'S JOINT SESSION! 3.4.25 9PM
50.5K14 -
41:25
Glenn Greenwald
7 hours agoThe Growing Threat of Corporate Censorship Under the Trump Administration; Former CFPB Director Rohit Chopra on Protecting Consumers, Debanking, and More | SYSTEM UPDATE #417
79.3K33 -
1:15:15
Dr. Drew
13 hours agoLuke Rudkowski: Epstein List Release Fail, Zelenskyy's White House Tantrum & Corruption In Congress – Ask Dr. Drew
88.1K15 -
1:05:46
Candace Show Podcast
13 hours agoHarvey Speaks: Shocking Emails Revealed | Ep 2
124K67 -
1:51:18
Michael Franzese
10 hours agoRFK Was Right… But It’s Worse Than You Think | Jillian Michaels
77.8K29 -
1:23:47
Redacted News
10 hours agoEPSTEIN BOMBSHELL! SOMETHING VERY STRANGE IS GOING ON HERE, WHO ARE THEY PROTECTING? | REDACTED LIVE
160K210