HEMELVAART|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|26.05.2022

2 years ago
12

HEMELVAART|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|26.05.2022

~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |hemelvaart|26.05.2022

~DAAGLIKSE WOORD,hemelvaart,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
JOHANNES 14:
1.LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.
2.In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.
3.En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is

HANDELINGE 1:
Inleiding. Hemelvaart van Jesus.
7.En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;
8.maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
9.En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.
10.En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,
11.wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG

~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #hemelvaart

Loading comments...