Premium Only Content

ANDERS AS DIE WERELD|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|09.05.2022
ANDERS AS DIE WERELD|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|09.05.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |ANDERS AS DIE WERELD|09.05.2022
~DAAGLIKSE WOORD,ANDERS AS DIE WERELD,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
PSALMS 1:
Die twee weë.
1.WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;
2.maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag.
3.En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.
4.So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi.
5.Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
6.Want die Here ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #ANDERS #WERELD
-
10:50
Miamitopa
3 years agoAnders Osborne_ArdmoreTheatre_Philadelphia 12-15-2019
321 -
51:15
Candace Show Podcast
1 hour agoYes, The MAGA Movement Is Now Compromised. | Candace Ep 213
1.69K57 -
LIVE
Dr Disrespect
7 hours ago🔴LIVE - DR DISRESPECT vs TARKOV - NEW HARDCORE WIPE (DAY 1)
1,999 watching -
1:44:05
The Quartering
3 hours agoCEO Of X QUITS, Biden's Doctor Off The Hook, Texas Flood Update, Kamala Harris Humiliated
98.2K28 -
49:01
The Finance Hub
4 hours agoI CAN'T BELIEVE WHAT JUST HAPPENED TO KASH PATEL!
884 -
24:05
Preston Stewart
9 hours ago30,000 Russians A Month
2.96K7 -
LIVE
LFA TV
20 hours agoLFA TV ALL DAY STREAM - WEDNESDAY 7/9/25
1,354 watching -
1:40:48
vivafrei
7 hours agoRusia-Gate Resurfaces! Epstein Debacled Continues! Live with Rev. Rim Christopher & Benny Johnson
139K59 -
2:10:46
Pop Culture Crisis
3 hours ago'SUPERMAN' Box Office TROUBLE? 'Harry Potter' Actor Calls You Racist, Sydney Sweeney MID? | Ep. 873
7.93K3 -
DVR
LadyDesireeMusic
2 hours ago $0.01 earnedMake Ladies Great Again | Piano Music
6.71K3