Premium Only Content

VRYHEID |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 27.04.2022
VRYHEID |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 27.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |VRYHEID| 27.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD, VRYHEID,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
JOHANNES 8:
28.En Jesus sê vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.
29.En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
30.Terwyl Hy hierdie dinge spreek, het baie in Hom geglo.
31.En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels.
32.En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
36.As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
??https://my-store-b3ff20.creator-spring.com/??
Add some inspiration to your wardrobe with these trendy, biblical scripture, custom designed shirts or give it as the perfect gift to brighten up someone's day.
Choose your size and color then BUY IT NOW to place your order.
#DAAGLIKSEWOORD #VRYHEID
-
LIVE
SpartakusLIVE
3 hours agoVerdansk Duos w/ Nicky || Saturday Spartoons - Variety Later?!
370 watching -
LIVE
SavageJayGatsby
1 day agoSpicy Saturday | Let's Play: Grounded
61 watching -
13:37
Exploring With Nug
7 hours ago $1.41 earnedTrying to Uncover Secrets in St Augustine’s Waters Missing Person Search!
6.27K -
LIVE
Mally_Mouse
1 day ago🔥🍺Spicy HYDRATE Saturday!🍺🔥-- Let's Play: Grounded
52 watching -
24:09
MYLUNCHBREAK CHANNEL PAGE
1 day agoDams Destroyed The Ozarks
60.6K23 -
1:32:54
Jeff Ahern
5 hours ago $24.39 earnedThe Saturday Show with Jeff Ahern
83.3K9 -
LIVE
TheManaLord Plays
7 hours agoMANA SUMMIT - DAY 1 ($10,200+) | BANNED PLAYER SMASH MELEE INVITATIONAL
206 watching -
LIVE
Major League Fishing
2 days agoLIVE Tackle Warehouse Invitationals Championship, Day 2
142 watching -
GamerGril
4 hours agoScream Queens 💕 Goth & Gore 💕 Unpossess
17.1K2 -
LIVE
CassaiyanGaming
7 hours agoMYSTIVITHON - 12 HOUR CHARITY STREAM 🌊
80 watching