Premium Only Content

EENHEID IN CHRISTUS |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 09.04.2022
EENHEID IN CHRISTUS |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 09.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |EENHEID IN CHRISTUS| 09.04.2022
~DAAGLIKSE WOORD,EENHEID IN CHRISTUS ,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
JOËL 2: 28-32
28.En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.
HANDELINGE 1: 1- 11
Inleiding. Hemelvaart van Jesus.
2.tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het;
HANDELINGE 2:
Die uitstorting van die Heilige Gees.
1.EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.
JOHANNES 17: 21-23
21.dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.
~T-HEMP ONTWERPE HIER TE KOOP:
?"BE-STILL-PSALM:46-10" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://rb.gy/owp9yp
?"EASTER IS FOR JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://rb.gy/vzddxz
?"THERE IS POWER IN THE NAME OF JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://rb.gy/msnyb4
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
~Image by khan avi from Pixabay
#DAAGLIKSEWOORD #EENHEID #CHRISTUS
-
23:58
Stephen Gardner
6 hours ago🔥Obama THROWS Adam Schiff under the bus to obstruct Trump!
17.5K102 -
38:44
The Why Files
4 days agoProject Ancient Arrow | The NSA's Secret War Against Our Future
52.1K73 -
2:36:06
Barry Cunningham
8 hours agoPRESIDENT TRUMP IS TRULY USHERING IN THE GOLDEN AGE OF AMERICA! CAN YOU FEEL IT?
105K44 -
3:47:25
SynthTrax & DJ Cheezus Livestreams
3 days agoFriday Night Synthwave 80s 90s Electronica and more DJ MIX Livestream 2K Celebration SPECIAL EDITION 530pm PST / 830pm EST
46.8K5 -
2:21:54
VapinGamers
5 hours ago $2.97 earnedDestiny 2 - Edge of Fate Legendary Run Part 3 - !rumbot !music
24.9K -
2:04:25
TimcastIRL
7 hours agoTrump DOJ Gives Ghislaine Maxwell Limited IMMUNITY As She Rats On 100+ People | Timcast IRL
227K167 -
1:09:09
Omar Elattar
9 hours agoThe Brain Experts: Your Brain Can Rewire Itself At Any Age & Here's How!
22.5K4 -
4:30:37
IcyFPS
5 hours agoLIVE - Wuchang Fallen Feathers x Borderlands w/ pope!
29.4K2 -
29:24
Afshin Rattansi's Going Underground
19 hours agoWas Epstein a Mossad Agent? Will Obama go to Prison? (Afshin Rattansi vs Alan Dershowitz)
30.8K25 -
4:26:54
Nerdrotic
12 hours ago $34.41 earnedFantastic Four Baby Steps V Superman's James Gunn, South Park Returns | Friday Night Tights 364
114K10