
-
Is SUPERCOMM.CO.ZA betroubaar of 'n bedrogspul?
Mnr. LeerbaadjieSoek vir ENIGIETS TE KOOP, kry R50 GRATIS: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=204&aff_id=2990 As jy dalk 'n stewiger masjien wil hê as die skootrekenaartjies wat hulle by jou plaaslike Game of Hifi Corp verkoop, sal jy waarskynlik aanlyn moet koop. Een van die aanlynbesighede wat jy dalk sal raakloop, is supercomm.co.za. Super Communications verkoop opgeknapte rekenaars teen laer pryse as heeltemal nuwe rekenaars, maar kan jy hulle vertrou, of gaan hulle met jou geld weghardloop en jou sonder 'n rekenaar laat? In hierdie video vertel ek jou van my ervaring met supercomm.co.za.6 views -
XCEED BYTE muismat met JEL GEWRIGSONDERSTEUNING: 'n Morsige spulletjie!
Mnr. LeerbaadjieGESONDHEIDS- EN SPORT SLIMHORLOSIES te koop: https://foffers.co.za/?E=o72FNcDzfyHtPPEO76XYwugGbYN5BIQ%2b&s1= Raak jou hand aan die slaap wanneer jy te lank met jou rekenaarmuis werk? Wel dit lyk of XCEED besluit het om 'n oplossing daarvoor te kry deur 'n jel-kussinkie in 'n muismat te sit. Hoe werk dit in die praktyk? Lyk my ongelukkig sal hulle eers die muismat se kussingomhulsel baie sterker moet maak!2 views -
Inleiding tot EENDAG, DIE WêRELD SE MEES EPIESE SPEELFILMVERHAAL OOIT!
Mnr. LeerbaadjieOok van toepassing: EENDAG.STREAM - https://www.eendag.stream Vandag begin ons kyk aan die epiese verhaal EENDAG. Kevin se oupa, Barend Sweefarend, was 'n avonturier wat graag die wêreld rondgetoer het en geskryf het oor sy ontdekkinge. Ongelukkig het hy begin skryf oor ontdekkings wat mense van sy tyd net geweier het om te glo bestaan werklik. Gou was sy reputasie in die moeilikheid, en hy het gesukkel om enige verdere werke gepubliseer te kry. Na sy dood het alles wat hy opgegaar en bymekaar gemaak het, in Kevin-hulle se kelder onder die stof en muf gelê. Dis nou totdat 'n jong Kevin dit weer herontdek het, en vas glo daar steek wel iets daarin.4 views -
LIGGIEFEES POTCHEFSTROOM vir Abraham Kriel Kinderhuis
Mnr. LeerbaadjieKoop enigiets by wantitall: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=204&aff_id=2990 Vanaand kyk ons bietjie na al die skeppinge gemaak van liggies, by die Liggiefees te Potchefstroom.1 view -
UMBRO DURHAM skoene beter as SKECHERS? Wel, kyk na die prys!
Mnr. LeerbaadjieKOOP SKOENE & KLERE HIER: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=2066&aff_id=2990 Koop enigiets by wantitall: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=204&aff_id=2990 Ek is regtig nie lus om nou weer tussen 1,000 en 2,000 rand te betaal vir nuwe, gemaklike skoene vir alledaagse dra nie. Is daar 'n moontlike plaasvervanger vir my getroue ou Skechers? Ja, lyk my darem ek het 'n ander maak ontdek: Umbro. Baie meer bekostigbaar! Dankie tog. Umbro het glo oorspronklik sokkerskoene gemaak, maar maak duidelik nou ook tekkies vir alledaagse gebruik. Die Umbro Durham paar wat ek nou het, is verskriklik gemaklik, en die ventilasie is goed omdat dit daardie soort van netmateriaal is. Dit maak dat my voete nie warm kry nie en heeldag gemaklik in hierdie skoene kan uithou. 'n Heel goeie ontdekking wat hulle was.57 views