Legacy Conversation - Lt Kol Gerhard Potgieter, SA Polisie (Afgetree) 1

4 years ago

Gerhard Pogieter was my eerste bevelvoerder en is in die Mean Streets (Gewetenlose Strate) boeke waar ek hom as die beste polisieman ooit beskryf (geen grap). In hierdie video praat hy en sy vrou, Narda, met ons oor sy tyd in die SAP. Hy het reeds aangedui dat hy sal terugkom om verder met ons te praat. Moenie dit mis nie.
Website: https://www.legacy-conversations.org

Loading comments...